Twee van Gimmies se netbalafrigters, Martiné Jordaan (oud-Gimmie) en Tlotlang Mokomela, het onlangs in die Noordwes Flames-netbalspan gespeel, wat aan die Telkom-netbalreeks deelneem.
Caitlin du Plessis, een van die sportwetenskaplikes by die Gim-gym, asook Christi-Mari Coetzee, Sunel Smit en Jeane Visser, oud-Gimmies, speel ook vir die Flames.
Tlotlang, Christi-Mari, Sunel, Martiné en Jeane is as spelers van die wedstryd aangewys.
“Gimmies bars van trots,” het die skool in ‘n verklaring gesê.





At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



