Local news
Abraham Kriel hou Winter Wonderland
Dit aand was vol opwinding en Brendan het almal op hulle voete gehad.
Abraham Kriel Kinderhuis hou vir die eerste keer vanjaar vanaf 27 Junie tot 4 Julie hulle enig-in-sy-soort Winter Wonderland.
Nie net is dit die asemrowende liggies nie, maar daar is ook verskeie stalletjies om te besoek en bekende kunstenaars betree elke aand die verhoog.
Brendan Peyper, ‘n Potchefstroom gunsteling, het Woensdagaand, 2 Julie die skare by die Liggiefees vermaak. Dit aand was vol opwinding en Brendan het almal op hulle voete gehad.
George en Yolandi sal Donderdag, 3 Julie optree en Dirk van der Westhuizen sal Vrydagaand, 4 Julie optree.
Kyk na die fotos hier:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!










