‘n Munisipale voertuig het Maandagaand omstreeks 23:30 deur Mohadin Laerskool geploeg nadat die drywer glo beheer oor die voertuig verloor het.
Geen beserings is aangemeld nie.
Navraag is by die plaaslike munisipaliteit gedoen, maar ten tyde die publikasie, is geen terugvoer ontvang nie.
Kyk na die fotos hier:



At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



