NewsNews

Vergadering oor samesmelting vanaand

'n Uitnodiging aan die sakelui van Potchefstroom, is deur die Tlokwe burgemeester Mnr. Kgotso Khumalo uitgereik om oor die samesmelting van Tlokwe en Ventersdorp te praat.

‘n Uitnodiging aan die sakelui van Potchefstroom, is deur die Tlokwe burgemeester Mnr. Kgotso Khumalo uitgereik om oor die samesmelting van Tlokwe en Ventersdorp te praat.

Die vergadering sal vandag 25 April, om 17:30 in ‘Municipality Side Hall’ plaasvind.

Daar sal ook more 26 April om 10:00 en 17:00 vergaderings wees met die regerings strukture en nie winsgewende organisasies, Boere en die Plaaswerkers unie gehou word.

Die vergadering om 10:00 saam met regerings strukture en nie winsgewende organisasies sal in die burgemeestersraadsaal plaasvind terwyl die vergadering om 17:00 met die boere en plaaswerkers unie sal in ‘Municipality Side Hall’ plaasvind.

Die vergaderings is om alle rolspelers in te lig oor die vordering wat gemaak is in die prosesvan die amalgamasie tussen Ventersdorp en Tlokwe.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button