NewsNews

Man vas oor onwettige films

'n 37-jarige man van Mosambiek is in hegtenis geneem nadat die polisie beslag gelê het op ongeveer R55 000 se onwettige films, musiek en die toerusting wat gebruik is om die films en musiek op te neem.

‘n 37-jarige man van Mosambiek is in hegtenis geneem nadat die polisie beslag gelê het op ongeveer R55 000 se
onwettige films, musiek en die toerusting wat gebruik is om die films en musiek op te neem.

cd2_web
Volgens kapt. Mvula Chaka, polisiewoordvoerder, het twee lede van die honde-eenheid inligting ontvang dat daar by ’n woonstel in OR Tambostraat met onwettige films en musiek handel gedryf word.
Met deursoeking van die woonstel is op verskeie onwettig nagemaakte films en musiek afgekom. Die toerusting wat gebruik is om die films en musiek op te neem, is ook op beslag gelê.

suspect
Volgens Chaka het die verdagte Vrydag in die hof verskyn. Die saak is tot 6 Mei uitgestel.
Die areabevelvoerder, brig. Peter Adams, het die goeie werk van die lede geprys.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button