NewsNews

Voetganger dood na trok hom tref

'n Voetganger is vanoggend (3 Mei) omstreeks 07:00 deur 'n trok getref op die N12 naby aan Potchefstroom. Die ongeveer 50 jarige oue man is op die toneel oorlede.

‘n Voetganger is vanoggend (3 Mei) omstreeks 07:00 deur ‘n trok getref op die N12 naby aan Potchefstroom. Die ongeveer 50 jarige oue man is op die toneel oorlede.

Volgens ‘n verklaring  ER24 was die man glo besig om oor die pad te loop toe die trok hom tref. Toe ER24 paramedici op die toneel gekom het is daar bevind dat die man noodlottig beseer is. Daar was ongelukkig niks wat die paramedici vir hom kon doen nie en hy is dood verklaar.

Die presiese oorsaak van die ongeluk is nog onbekend maar die polisie was op die toneel om verder ondersoek in te stel.

Soortgelyke Stories

Voetganger dood na ongeluk

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button