NewsNews

Top 5 Stories van die week

Hier is die Top 5 mees geleesde stories van 25 April - 2 Mei 2016.

Hier is die Top 5 mees geleesde stories van 25 April – 2 Mei 2016.

5. DA Leader removed from North West Legislature

7800 mense bereik

The DA leader was forcibly removed from the North West Provincial Legislature sitting today after he protested when according to the DA, the Speaker again denied them their right to participate in proceedings.

4.Nóg ‘n NWU student verlede week oorlede

8200 mense bereik

“Sy was ‘n pragtige mens en sal sekerlik baie gemis word,” sê Prof. Fika Janse van Rensburg oor Suné de Villiers, ‘n eerstejaar BCom Bemarking en Bestuur-student aan die NWU se Potchefstroomkampus wat verlede Woensdag oorlede is na ‘n gewas op haar brein gevind is.

3. Potch groet familieman – Hannes Botha

8800 mense bereik

Vroeg Sondagoggend, 17 April is dinamiese familieman en oud-munisipale bestuurder, Hannes Botha, op 65-jarige ouderdom oorlede aan ‘n hartaanval. Sy skielike dood het die gemeenskap, sy familie en vriende hard geruk.Daar was nie genoeg plek in die kerk vir almal wat Hannes Botha wou kom groet nie.

2.Twee ontsnap uit Potch polisieselle

12200 mense bereik

Twee mans het Woensdag, vroeg oggend uit die Potchefstroom polisieselle ontsnap.

1. Sewe Tipe mense wat die Potch Facebook groep gebruik

13500 mense bereik

Daar is ‘n groot verskeidenheid persoonlikhede wat deel is van die Potch Facebook groep. Dit lok gereeld bakleiery tussen die diverse groep mense uit. Hier is 7 tipes wat aan die groep behoort.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button