NewsNews

Betogers hardloop uit stoom uit

Die betogers was veronderstel om teen 13:00 die memorandum aan die PUK se bestuur te oorhandig.

Die beplande optog na die NWU Potchefstroom kampus beplan is, het uit stoom uit gehardloop.

Die betogers was veronderstel om teen 13:00 die memorandum aan die PUK se bestuur te oorhandig. Maar teen 12:30 het die verkeer en ander personeel ontrek. Die optog is glo uitgestel omdat daar nie genoeg betogers opgedaag het by Ikageng stadion nie.

Volgens Johan Van Zyl, PUK woordvoerder, is die hekke toe gehou vir veiligheid. ‘n uitstel datum vir die optog kon nie verkry word nie.

Die groep betogers wou ‘n memorandum aan die bestuur oorhandig wat onder andere die uitkontraktering van werkers aanspreek.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button