Entertainment

Leerders blink uit by eisteddfod

Warren Fuller van die Hoër Volkskool was die algehele wenner van die senior afdeling by die Gimmies Eisteddfod wat Vrydag, 13 Mei plaasgevind het.

Warren Fuller van die Hoër Volkskool was die algehele wenner van die senior afdeling by die Gimmies Eisteddfod wat Vrydag, 13 Mei plaasgevind het.
Dit was die finale vertoning van die eisteddfod waar sowat 30 kinders, oud en jonk, hul talente kom vertoon het.
Daar was verskeie ouderdomsgroepe wat in verskillende kategorieë deelgeneem het , waaronder dans, drama, poësie, sang en instrumenteel.
Die ouderdomsgroepe wat deelgeneem het, varieer van kleuterskool tot matriekleerders. Daar was meer as 300 inskrywings en die skool wat vir die vierde jaar agtereenvolgens die prys vir die meeste inskrywings gewen het, is Laerskool ML Fick. Blessing Ntshanga het die senior sang-afdeling gewen.

Volledige uitslae is soos volg.

  1. DRAMA
  • Kleuterskole: Philip Moodie – Rep en Roer
  • Laerskole Junior gr 1 & 2: Antoinette de Lange
  • Spesiale toekennings: Lilia Gerber (Mooirivier)

        Rano Roems (ML Fick)

  • Laerskole Junior gr 3 & 4: Jacques Schutte – Mooirivier
  • Laerskole Senior: Philip Human – Mooirivier
  • Hoërskole Junior: Bernice Klopper – Gimnasium
  • Hoërskole senior: Eunice Klopper – Gimnasium
  1. SANG
  • Laerskole Junior: Reane vd Westhuizen – Baillie Park
  • Laerskole Senior: Wiane Joubert – Mooirivier
  • Hoërskole Junior: Reuben Smit – Gimnasium
  • Hoërskole Senior: Blessing Ntshanga – Volkskool 
  1. INSTRUMENTEEL
  • Laerskole Junior: Mia Kok – Alta Klopper
  • Laerskole Senior: Laura Kruger – Mooirivier
  • Hoërskole Junior: Bernice Klopper – Gimnasium
  • Hoërskole Senior: Ané Schoeman – Gimnasium
  1. DANS
  • Laerskole Junior: Sune Bisset – Aldante dansskool
  • Laerskole Senior: Nadia du Toit  – Aldante

          Dylon Bullock – Aldante

  • Hoërskole Junior: (kan nie kom)
  • Hoërskole Senior: Roelien vd Merwe (Kan nie kom)
  1. KUNS
  • Kleuterskole wenner: Jessica Taljaard – Liewe Heksie
  • Laerskole gr 1: Palesa Moeketsi – President Pretorius
  • Laerskole gr 2: Linde Oelofse – Baillie Park
  • Laerskole gr 3 & 4: Catherine Marais – NeMu
  • Laerskole gr 5-7: Bernice Tredoux – Baillie Park
  • Hoërskole Junior: Kara Mostert – Gimnasium (kan nie hier wees)
  • Hoërskole Senior: Anchen Badenhorst – Gimnasium (kan nie hier wees) 
  1. FOTOGRAFIE
  • Laerskole Junior: Jani Olivier – Tuisonderrig
  • Laerskole Senior: Wiane Joubert – Mooirivier
  • Hoërskole Junior: Angeleah Moss – Ferdinand Postma (kan nie hier wees)
  • Hoërskole Senior: Chante du Toit – Gimnasium
  1. ALGEHELE WENNERS:

            LAERSKOLE:  Wiane Joubert

            HOËRSKOLE:  Warren Fuller

            SKOOL MET MEESTE INSKRYWINGS:  ML Fick

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button