Met 46% van die stemme verwerk, het die ANC ʼn klein bietjie grond verloor in Tlokwe/Ventersdorp.
Vroeër vanoggend het die ANC voorgeloop met 69% van die stemme. Die ANC staan tans op 63.48% terwyl die DA 19.96% van die stem het. Die EFF staan tans op 8.43% en die VF+ op 4.63%
Met 46% van die stemme verwerk was dit die stand van sake in die Tlokwe/Ventersdorp munisipaliteit
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.