CommunityNews

All Things Adventure Expo

Stonehenge in Africa en MooiVaal Media bied van 24 tot 26 Februarie 2017 ʼn baie opwindende geleentheid by Stonehenge langs die Vaalrivier en die wêreldbekende Vredefort Koepel Erfenisgebied aan.

Stonehenge in Africa en MooiVaal Media bied van 24 tot 26 Februarie 2017 ʼn baie opwindende geleentheid by Stonehenge langs die Vaalrivier en die wêreldbekende Vredefort Koepel Erfenisgebied aan.

Die geleentheid bied aktiwiteite vir mense wat vir avontuur en die buitelewe lief is. Aktiwiteite sluit onder meer in ʼn avontuur spankompetisie, ʼn motorfietskompetisie, 4×4 uitdagings, boogskiet en vele meer.

Die uitstalruimtes is groot en elektrisiteit is by meeste ruimtes beskikbaar. Daar is ook geleentheid vir uitstallers/handelaars om 4×4- en bakkies op die baan te demonstreer.

Moenie hierdie unieke geleentheid misloop nie!

Navrae oor stalletjies kan by Antoinette Badenhorst op 018 293 0750 gedoen word.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button