NewsNews

Lyk in kanaal gevind

ʼn 52 jarige man se lyk is gistermiddag (4 September) omstreeks 12:30 in ʼn kanaal naby die Wilgeboom plotte gevind.

ʼn 52 jarige man se lyk is gistermiddag (4 September) omstreeks 12:30 in ʼn kanaal naby die Wilgeboom plotte gevind.

Volgens ao. Mpho Manyoba, polisiewoordvoerder, het die polisie ʼn oproep ontvang om hulle in kennis te stel van die lyk in die water. Met aankoms het die polisie die man se lyk in die water sien dryf, sy  vriendin het glo aan die polisie gesê dat hy al van 26 Augustus vermis is en dat hulle al van toe af na hom gesoek het.

Die man, Golekwang Simon Pakwe,  is dood op die toneel verklaar waarna  hy na die lykshuis geneem is. Die polisie is in die proses om ʼn geregtelike doodsondersoek af te handel.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button