
Rou riool het vandag (9 September) op Gimmies se krieketveld uit gestroom.
Die riool wat uit verskeie mangate uit loop het op die krieketveld en in die straat beland. Daar moet glo môre ʼn krieketwedstryd op die veld plaasvind.
Die munisipaliteit is na bewering al reeds in kennis gestel. Die Herald het al verskeie kere berig oor riool wat in die area uitloop. Daar is ook onlangs berig dat die Bult se rioolstelsel in sekere plekke tot en met 200% oor kapasiteit is.
Nog berigte
Rioolstelsel op die Bult is onder geweldige groot druk
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!











