
‘n Man is vandag (9 September) gevang nadat met voertuie by Laerskool M.L. Fick gepeuter het.
Die onderwysers van die skool het hom eerste gesien waarna hulle hom begin jaag het, Mooirivier beskerming is in kennis gestel van die verdagte. Hulle met die hulp van onderwysers en ander lede van die publiek die verdagte gejaag.
Volgens Christiaan Haefele, bedryfsbestuurder van Mooirivier Beskerming, het die groep vir omstreeks ʼn uur gesukkel om die verdagte vas te trek. Uiteindelik het hulle hom in Weekstraat gevang waarna hulle besef het dat die man in Julie al gevang was vir fietsdiefstal. Die polisie is gekontak om die man weeg te neem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



