
Paws het onlangs ʼn inkleurkompetisie geloods.
Daar is drie kategorieë waarin kinders kan inskryf. Voorskool 3 – 6, Gr 1 – Gr 3, Gr 4 – Gr7.
Druk die inkleurprent op ʼn A4 bladsy laat jou kleinding dit inkleur dan handig jy dit met jou R10 inskrywingsgeld in by die Paws kantoor.
Alle inskrywingsgelde gaan ten bate van PAWS se diere.
Sluitingsdatum is 30 September 2016
Wenners word aangekondig per telefoon op 12 Oktober 2016
Vir enige navrae kontak PAWS of volg Facebook.
Klik op die foto om die prentjies wat ingekleur kan word af te laai.
Die inskrywingsvorms is op die Paws inkleurkompetisie se Facebook blad beskikbaar
https://www.facebook.com/Pawsinkleurkompetisie2016
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.