NewsNews

Regstelling oor Water- en elektrisiteitsrekeninge berig

Weens 'n tegniese probleem het die regstelling nie in vandeesweek se koerant verskyn nie.

Weens ‘n tegniese probleem het die regstelling nie in vandeesweek se koerant verskyn nie.

Die Herald het in verlede week se uitgawe berig oor water en ligte rekenings wat buitensporig hoog is. In een inwoner se geval is berig “Die kontrakteur het die afgelope vier jaar die meterlesing geskat.” Dit is foutief. Wanneer ‘n lesing nie geneem kan word nie, maak die munisipaliteit se stelsel ‘n skatting en nie die kontrakteur nie. Dit is ook so genoem in die munisipaliteit se antwoord in dieselfde berig.
Die Herald stel graag foute reg.

Lees verlede week se berig hier

Water- en elektrisiteitsrekeninge laat inwoners rooi sien

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button