NewsNews

Man vas oor dagga

Die polisie het Sondagmiddag omstreeks 15:30 'n man in hegtenis geneem op aanklag van besit van dagga.

Die polisie het Sondagmiddag omstreeks 15:30 ‘n man in hegtenis geneem op aanklag van besit van dagga.

Volgens ao Mpho Manyoba, polisiewoorvoerder, was die polisie besig om in Goudstraat te patrolleer toe hulle ʼn verdagte wit voertuig langs die pad sien staan. Hulle het die voertuig genader en toestemming gevra om die insittendes te deursoek waar hulle dagga en “rizlas” aan die passasier van die voertuig gevind het. Die man is dadelik in hegtenis geneem.

Nog berigte oor dwelms in Potchefstroom

Student vas na polisie op plaas toeslaan

Twee Puk studente vas oor dagga

PUK dosent vas oor dwelms

VIDEO: Polisie vind dwelms in stoel

 

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button