NewsNews

Polisie waarsku oor diefstal van Polo’s

Die polisie waarsku die gemeenskap teen ’n vlaag motordiefstal die afgelope tyd. Volgens kapt. Mvula Chaka, polisiewoordvoerder, word veral Volkswagen Polo’s geteiken.

Die polisie waarsku die gemeenskap teen ’n vlaag motordiefstal die afgelope tyd. Volgens kapt. Mvula Chaka, polisiewoordvoerder, word veral Volkswagen Polo’s geteiken.

“Daar is onlangs omtrent elf Polos oor ’n naweek gesteel,” het hy gesê.

Volgens hom word die meeste voertuie in die Bult omgewing gesteel.
“Hoewel dit lyk asof Polos op die oomblik geteiken word, is daar steeds ’n risiko dat ander voertuie ook gesteel kan word,” het hy gesêHy het inwoners gemaan om sover as moontlik seker te maak dat hulle voertuie in motorhuise of agter geslote hekke parkeer word en nie in die straat nie.

CSS, Crime ad

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button