NewsNews

Baillies en Emo Adams vier fees!

Beide die junior en senior kore van Laerskool Baillie Park het deelgeneem aan ‘n feestelike en hoog suksesvolle koorfees saam met Emo Adams en sy span musikante! ‘n Ongelooflike atmosfeer het geheers in ‘n stampvol saal! Met sowat 160 koorlede op die verhoog, was dit ‘n besondere aand. Baie dankie aan elke ouer se bydrae! …

Beide die junior en senior kore van Laerskool Baillie Park het deelgeneem aan ‘n feestelike en hoog suksesvolle koorfees saam met Emo Adams en sy span musikante!
‘n Ongelooflike atmosfeer het geheers in ‘n stampvol saal! Met sowat 160 koorlede op die verhoog, was dit ‘n besondere aand.
Baie dankie aan elke ouer se bydrae! Hierdie was ‘n hoogtepunt geleentheid aangebied deur Baillie Park onder die bekwame hand van juffrou Elsie de Ridder.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button