
Die afgelope naweek het nie net die aanbreek van die lente aangekondig nie, maar was weer ’n naweek van pure feesvieringe met die jaarlikse Econo Foods Lenteskou.
Lekker kos, ’n verskeidenheid stalletjies, mallemeules en vrolike musiek was weer deel van dié gewilde fees.
Daar was ook lekker musiekoptredes deur die dag en Vrydagaand het plaaslike talent van Jou Ma se Potch die verhoog oorgeneem.
Saterdag het daar weer honderde mense deelgeneem in die kleurvolle Color Run.

















Nog foto’s
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!






















