NewsNews
Reuke ‘beset’ Gimmie se gronde
Inwoners wat naby Gimmies woon, het verlede Vrydagoggend met ’n slegte reuk wakker geword. Riool het by beide koshuise uitgeborrel en van dié rou riool het in die stormwaterdreine ingeloop en in die Mooirivier beland. Die munisipaliteit het die probleem tussen Vrydag en Saterdag herstel. Die rioolpype was blykbaar geblokkeer deur groot klippe en bourommel …
Inwoners wat naby Gimmies woon, het verlede Vrydagoggend met ’n slegte reuk wakker geword.
Riool het by beide koshuise uitgeborrel en van dié rou riool het in die stormwaterdreine ingeloop en in die Mooirivier beland.
Die munisipaliteit het die probleem tussen Vrydag en Saterdag herstel. Die rioolpype was blykbaar geblokkeer deur groot klippe en bourommel van huise wat in die omgewing gesloop word.
Dit is reeds die vierde keer vanjaar wat die Herald oor soortgelyke blokkerings berig.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



