NewsNews
Totsiens, goodbye, sala sentle
Die tyd het aangebreek om aan al ons lesers en adverteerders dankie te sê vir hul ondersteuning deur die jaar. Dankie vir elke wenk, nuusberig en mening. Dankie ook aan elke instansie wat die afgelope jaar saam met ons aan projekte deelgeneem het. Die Herald-span sê totsiens, Geseënde Kersfees en Voorspoedige Nuwejaar. Die Herald se …

Die tyd het aangebreek om aan al ons lesers en adverteerders dankie te sê vir hul ondersteuning deur die jaar. Dankie vir elke wenk, nuusberig en mening.
Dankie ook aan elke instansie wat die afgelope jaar saam met ons aan projekte deelgeneem het.
Die Herald-span sê totsiens, Geseënde Kersfees en Voorspoedige Nuwejaar. Die Herald se kantoor is vanaf 15 Desember tot 3 Januarie 2018 gesluit.
Vir nuuswenke of ander gebeure in dié tyd, skakel Marianke Saayman by 082 303 3248 of stuur ‘n e-pos na marianke.saayman@media24.com
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



