
Klawerhof is as die wenner van Wangesang aangewys.
Dameskoshuise het aan die kompetisie deelgeneem om te bepaal watter drie koshuise op openingsdag vir die eerstejaars en hulle ouers gaan optree.
Klawerhof is as wenners aangekondig terwyl Kasteel 2de plek en Minjonet 3de plek verower het.
Klik op die foto vir nog koshuisnuus
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!




