
‘n Vrou is Vrydagoggend (28 September) omstreeks 03:00 op die Bult beroof.
Volgens ao Mpho Manyoa, polisiewoordvoerder, het n Steve Bikostraat geloop. ’n Man het haar genader en kontant geëis.
Sy het vir hom gesê sy het nie kontant nie waarna hy ’n mes uitgepluk en haar van haar selfoon sowel as kontant beroof. Volgens Manyoba is nog niemand in hegtenis geneem nie maar ‘n saak van roof word tans ondersoek.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



