NewsNews

KYK: Potch base sit in PAWS hokke

Vandag sit daar 'n paar van Potchefstroom se base in PAWS hokke toegesluit.

Vandag sit daar ‘n paar van Potchefstroom se base in PAWS hokke toegesluit. Gaan maak ‘n draai by PAWS, gee ‘n donasie en ondersteun hierdie inisiatief. Elke R500 donasie wat aan PAWS-voorsitter Darren Kruger gemaak word, sal aangewend word om ‘n troeteldier in Ikageng te laat steriliseer.

Kyk die video hier:

PAWS adopt your boss

 

Video geneem deur PAWS-bestuurder Herman van der Sluis.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button