Een van die hoë bome wat die ikoniese Lover’s Lane op die NWU se Potchefstroomkampus merk, het die naweek van sy takke verloor.
Dit blyk dat die boom se takke tydens Saterdag se storms afgebreek het. Foto’s op Facebook wys hoe die voetpad tussen die laning bome vol reuse takke lê.



At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



