NewsNews

Top 5 mees geleesde stories op die Herald se webtuiste

In 2018 het 515,832 mense stories op die Herald se webtuiste gelees.

In 2018 het  515,832 mense stories op die Herald se webtuiste gelees.

1,473,989 stories in die jaar gelees.

Hier volg die vyf stories wat die meeste gelees is.

5. Alles vol bloed na student in gesig met bottel gesteek is

Die storie van  JP van der Westhuizen (22) wat op die Bult met ‘n bottel in die gesig gesteek is deur 12,022 mense gelees. Alhoewel van der Westhuizen die voertuig se registrasienommer aan die polisie verskaf het, is daar nog niemand in hegtenis geneem in verband met die aanranding nie.

https://www.citizen.co.za/potchefstroom-herald/53104/alles-vol-bloed-na-student-gesig-met-bottel-gesteek/

4. “Ek was histeries,” sê skoolmeisie na sy byna ontvoer word

‘n Matriekleerder van Gimmies is vanjaar beroof en amper die slagoffer van ontvoering gewees. Dié storie is 14,349 keer op die Herald se webtuiste gelees. Sover bekend is nog niemand in hegtenis geneem nie.

https://www.citizen.co.za/potchefstroom-herald/46648/ek-histeries-se-skoolmeisie-na-sy-byna-ontvoer-word/

3. Ses rowers rand paartjie erg aan tydens huisroof in Bailliepark

Dié storie het eerste op die webtuiste verskyn waarna dit vir die koerant opgevolg is. Albert John en Nanna Viviers is in hulle huis deur ses gewapnde mans aangerand. Viviers is ook amper verkrag voordat sy ‘n panieksein kon stuur na Mooirivier Beskerming. Die storie is 15,962 keer gelees.

https://www.citizen.co.za/potchefstroom-herald/54262/jong-paartjie-erg-aangerand-tydens-huisroof-bailliepark/

2. Soektog na gewapende rowers: Jongste nuus

Hierdie voorval is kort-kort op die Herald se webtuiste met die nuutste inligting opdateer. Inligting is vinnig aan inwoners gegee oor waar ‘n groep rowers rond beweeg. Die polisie het uiteindelik vier verdagtes in hegtenis geneem. Die storie is 21,042 keer gelees.

https://www.citizen.co.za/potchefstroom-herald/50536/polisie-op-soek-na-gewapende-rowers/

1. SA athlete’s career hangs in balance after attack on Bult

This story attracted national attention after, South African 5000 m athletics champion, Thabang Mosiako and his friends  were attacked on the Bult. Mosiako was kicked and his head-bashed on the ground by about ten attackers. T odate no arrests have been made. The story was read 78,098 times.

https://www.citizen.co.za/potchefstroom-herald/44229/sa-athletes-career-hangs-balance-attack-bult/

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button