NewsNews

Motorfietsslagoffer sou vandag verjaar

Die student wat verlede week oorlede is na 'n ernstige motorfietsongeluk sou vandag (21 Februarie) 28 jaar oud geword het.

Die student wat verlede week oorlede is na ‘n ernstige motorfietsongeluk sou vandag (21 Februarie) 28 jaar oud geword het.

Derick en Erica van Zyl het roerende boodskappe  vir hulle seun, Derick van Zyl jnr, op Facebook geskryf.

“Vandag my liefste Seun vier jy jou eerste verjaarsdag in die Hemel,” het Van Zyl op Facebook geskryf. 

“Vandag my liefste Seun vier jy jou eerste verjaarsdag in die Hemel,”

“Vandag verjaar jy. Mams gee vir jou n spesiale drukkie. Ek moet jou gaan groet vandag. My kind gaan vandag saam met die engele dans en sing op jou eerste verjaardag in die Hemel. Ek stuur vir jou ‘n soentjie jy moet lekker verjaar,” het sy ma Erica van Zyl op Facebook geskryf.

 

Lees meer oor die tragiese gebeure in vandeesweek se Herald.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button