NewsNews

Bruidspare, julle kan nog inskryf!

Bruidspare wat in Januarie 2019 getrou het, het nog tot Dinsdag 2 April, 14:00 om in te skryf.

Die Herald se Bruidspaar van die Jaar-kompetisie gaan vanjaar voort.

Bruidspare wat in Januarie 2019 getrou het, het nog tot Dinsdag 2 April, 14:00 om in te skryf.

Stuur ‘n mooi foto van julself op julle troudag na marianke.saayman@media24.com met die onderwerp van die e-pos ‘Bruidspaar2019’.

Die inskrywing moet albei se name, van en elkeen se selfoonnommer bevat. Onthou ook om jul troudatum in die e-pos te gee.

Die sluitingsdatum vir bruidspare wat in Februarie 2019 getrou het is nou Dinsdag 9 April, 14:00. Julle kan solank jul foto’s begin stuur.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button