Local newsNewsNews

Volkies word erken as uitstaande SA kultuurskool

Volkskool se onderwyser, Juf. Karien Benson is ook as die Nasionale Streeksverteenwoordiger van die Jaar vir 2026 aangewys.

Volkies is een van slegs vyf skole in Suid-Afrika wat die Allegretto Eisteddfod erken vir uitnemendheid in kultuur.

Volkskool se onderwyser, Juf. Karien Benson is ook as die Nasionale Streeksverteenwoordiger van die Jaar vir 2026 aangewys.
Baie geluk aan elke personeellid wat bygedra het tot hierdie besondere prestasie. Aan ons talentvolle leerders: dankie vir julle passie, toewyding en die ontelbare ure se harde werk

Juf. Karien Benson is as die 2026 Nasionale Streeksverteenwoordiger van die Jaar aangewys.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button