Inwoners van Potchefstroom is al ‘n geruime tyd moedeloos oor die baie slaggate.
Twee inwoners, een in Kruisstraat en ‘n ander in Strydomstraat, het besluit om diĆ© slaggate effens te versier. Plante is in slaggate in beide die strate geplant.
Die plante wat in Strydomstraat geplant is, is intussen verwyder.
https://www.citizen.co.za/potchefstroom-herald/975/gemeenskap-neem-sake-in-eie-hande/
https://www.citizen.co.za/potchefstroom-herald/16499/inwoner-maak-self-gate-reg/
https://www.citizen.co.za/potchefstroom-herald/34961/afriforum-herstel-meer-2-000-slaggate-potchefstroom/
https://www.citizen.co.za/potchefstroom-herald/32260/video-bikers-maak-slaggate-reg/



