NewsNews

VIDEO: Reaksie stuit rowers

Drie mans is vanoggend (13 Junie) omstreeks 03:30 van 'n plaas naby Oudedorp deur reaksielede van CB sekuriteit verjaag.

Drie mans is vanoggend (13 Junie) omstreeks 03:30 van ‘n plaas naby Oudedorp deur reaksielede van CB sekuriteit verjaag.

Volgens ‘n Facebook inskrywing van CB sekuriteit is ‘n moontlike plaas aanval in die wiele gery.

“Die klient het CCTV kameras wat “off-site” gemonitor word. Die beheerkamer het drie verdagtes op die kameras opgemerk,” lui die Facebook inskrywing.

Die maatskappy het reaksie eenhede ontplooi waarna die verdagtes met die reaksie se koms gevlug het.

Volgens die inskrywing is verskeie merkers in die area gevind, die polisie was vanoggend ook op die toneel gewees.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button