
Diagnostiese toetsing vir ses seldsame siektes is voorheen slegs by Europese en Amerikaanse laboratoriums gedoen, en dit het so lank as ses tot agt weke geneem om die resultate te kry. Met ’n enkele droë bloedkolletjie as monster kan die SMM-laboratorium in Potchefstroom en sy vennoot, Sanofi Genzyme, nou binne twee weke resultate gereed hê. Boonop word die toetse in Suid-Afrika gedoen.Lees meer: https://news.nwu.ac.za/af/nwu-verhoog-die-stryd-teen-ses-seldsame-siektes

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



