NewsNews

VIDEO: Dief vas na hy by voertuig inbreek

'n Man wat op (1 Maart) by 'n voertuig in Rissikstraat ingebreek het, is kort daarna in hegtenis geneem. 

‘n Man wat op (1 Maart) by ‘n voertuig in Rissikstraat ingebreek het, is kort daarna in hegtenis geneem.

Mooirivier Beskerming se beamptes wat die kameras van die Cachet Park CID  op die Bult monitor het die man opgemerk terwyl hy die ruit van ‘n voertuig breek.

Volgens Christiaan Haefele, bedryfsbestuurder van Mooirivier Beskerming, is reaksie dadelik na die area toe gestuur. Die man is gevang terwyl hy oor ‘n muur probeer vlug het.

Hy is in besit van die gesteelde goedere gevind.

 

 

 

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button