CommunityNewsNewsPhoto Galleries
Woelies spog met ses tweelinge
Twee ooievaars het sommer gelyktydig by ses ouerpare van Woel-en-Werskaf Kleuterskool ‘n draai gemaak. Van die 210 kleuters wat in die kleuterskool is, is daar vanjaar sowaar ses tweelinge.







At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



