EntertainmentNewsNews

Wen vyf dae se verblyf by Dikhololo en help Grace om te wen

Mekayla-Grace Groenewald, ‘n Gr.6-leerling aan Laerskool  Baillie Park, is ‘n finalis in die ‘Little Miss South Africa’-kompetisie.

Mekayla-Grace Groenewald, ‘n Gr.6-leerling aan Laerskool  Baillie Park, is ‘n finalis in die ‘Little Miss South Africa’-kompetisie.

Deel van haar beoordeling sluit ‘n fondsinsamelingsprojek in. Sy loods tans ‘n kompetisie waar die wenner ‘n wegbreek van vyf dae en vier nagte na Dikholo kan wen en verkoop kaartjies teen R80 elk.

Om kaartjies te koop of vir enige navrae, skakel Marnell by 064 891 7548.

Grace Groenewald

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button