CommunityNewsNewsPhoto Galleries

Woonbuurte in Potch Dinsdag sonder water

Watertoevoer word Dinsdag, 9 Maart by die Vyfhoek pompstasie afgesny weens dringende instandhoudingswerk wat gedoen moet word.

Watertoevoer word Dinsdag, 9 Maart by die Vyfhoek pompstasie afgesny weens dringende instandhoudingswerk wat gedoen moet word. So sê die kommunikasiewoordvoerder van die munisipaliteit,  William Maphosa.

Die areas in die dorp wat van 8:00 tot ongeveer 16:00 (8ure) sonder water sal wees is Vyfhoek, Tuscany Ridge, Van der Hoff Park, Baillie Park, Grimbeek Park en Miederpark.

Die doel van die instandhouding is om waterkleppe te vervang en waterlekke rondom die pompstasie te herstel.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button