CommunityNewsNewsPhoto Galleries

Nog woonbuurte se water Donderdag afgesny

Tegniese dienste van die JB Marks munisipaliteit wil inwoners vooraf waarsku dat water in sekere dele van die stad op Donderdag, 11 Maart van 8:00-16:30 afgesny sal word.

Tegniese dienste van die JB Marks munisipaliteit wil inwoners vooraf waarsku dat water in sekere dele van die stad op Donderdag, 11 Maart van 8:00-16:30 afgesny sal word. Dringende herstelwerk word aan die Ventersdorppad reservoirs gedoen.

Die woonbuurte wat hierdeur geraak word is Witrand Hospitaal, Mediclinic Hospitaal, die Bult-area, Miederpark-Suid, Potchefstroom besigheidsentrum, Industriële area, Promosa, Mohadin, Sonderwater en Ikageng.    

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button