
Hierdie week se episode van die Bult Bulletin fokus op die afgelope Blood Drive wat vanaf 14-15 Junie op Cachet Park plaasgevind het. Dit was ‘n groot sukses met 78 mense wat bloed geskenk het.
Vir elke persoon wat bloed skenk kan daar drie lewens gered word. Cachet Park CID se bestuurder, Johan Naude, gesels meer oor hierdie projek.
Kyk die video hier:

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



