
Vir die volgende week gaan Potchefstromers maar weer die kerse moet uithaal met Eskom se aankondiging dat fase 2 beurtkrag vanaf vanmiddag 17:00 (Dinsdag 3 Mei) tot en met Maandag, 9 Mei om 05:00 ingestel word.
Hier is die tye vir Potchefstroom:
Dinsdag 3 Mei
17:00 – 18:30
Woensdag 4 Mei
00:00 – 02:30
Donderdag 5 Mei
06:00 – 8:30
Vrydag 6 Mei
06:00 – 8:30
14:00 – 16:30
Saterdag 7 Mei
14:00 – 16:30
22:00 – 00:30
Sondag 8 Mei
22:00 – 00:30
Maandag 9 Mei
04:00 – 05:00
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



