Local newsNewsNews
Tiener (16) gevind en veilig terug by die huis
Volgens NW polisiewoordvoerder, Adele Myburgh, is Marly met die behulp van sosiale media opgespoor.
Die 16-jarige Marly Roux is gisteraand (8 Augustus) ongedeerd gevind en weer veilig terug by haar gesin.
Volgens NW polisiewoordvoerder, Adele Myburgh, is Marly met die behulp van sosiale media opgespoor. Inligting oor haar verdwyning het gister soos ‘n veldbrand op veskeie media platforms versprei.
Hierdie tiener was sedert Saterdagmiddag (6 Augustus) 17:30 vermis.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



