
‘n Brand het vandag (17 Augustus) naby die Prozesky voëlskuiling ontstaan.
Volgens die Facebookgroep, Potchefstroom First Responders, het die veld ongeveer 11:00 begin brand.
“Die plaaslike brandweer en Potchefstroom se brandbeskermingsvereniging is tans op die toneel,” lees ‘n inskrywing op dié groep.
Die brand kom enkele dae na ‘n verwoestende brand wat Sondag by die ou munisipale skietbaan uitgebreek het.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



