Talentvolle danser wil skitter by SA’s
Sy gaan aan ‘n verskeidenheid kategorieë, insluitend dans en model, deelneem.
Een van Potchefstroom se talentvolste dansers, Elrise Pretorius (14), het vir die SA Kampioenskappe vir Uitvoerende Kunste wat vanaf 31 September tot 8 Oktober gehou word, gekwalifiseer.
Sy gaan aan ‘n verskeidenheid kategorieë, insluitend dans en model, deelneem. Elrise is ‘n graad agt-leerder van Hoërskool Ferdinand Postma.
Dans:
Solo’s:
Lyrical
Bhangra
Duo:
Jazz
Trio:
Musical
Groepe:
1. Virago
Bhangra
Jazz
Musical
Contemporary
2. Venus Vixens
Chacha
Jive
Salsa
Model:
Formal wear
Photogenic
Vir haar droom om waar te word, het Elrise finansiële bystand nodig om aan die items deel te neem. Enigeen wat kan bydra, kan geld in die volgende rekening inbetaal:
Bankbesonderhede: Capitec: Spaar
Rekeningnaam: E. Pretorius
Rekeningnommer: 1565835482;
Takkode: 470010.
Verwysing: Elrise SA’s







