Local newsNewsNews

Patriotic Alliance bederf vir Promosa se bejaarde dames

Die vroueliga van die Patriotic Alliance van Wyk 21 het Vrydag, 26 Augustus ‘n spesiale bederfdag vir bejaarde dames in die area aangebied.

Die vroueliga van die Patriotic Alliance van Wyk 21 het Vrydag, 26 Augustus ‘n spesiale bederfdag vir bejaarde dames in die area aangebied.

Suster Nola Petersen, stigter van Safe Haven Age Care Facility in Promosa, het haar fasiliteit vir die bederfsessie aangebied. ‘n Heerlike ontbyt het die dag op die regte manier begin. Daar was ook ‘n gasspreker, Susen Rood. Ses dames het die oumensies se hare en naels gedoen om hulle spoggerig te laat lyk. “Ons het vir elkeen ‘n mandjie gegee wat ‘n verskeidenheid happies bevat het,” het die leier van die PA se vroueliga, Debbie Beukes, genoem. Dit hooffokus van die oggend was om op die oumense te fokus wat nie aan enige klubs in Promosa behoort nie,” sê Beukes.

Foto’s: Verskaf

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button