Local newsNewsNews
Video: Riool stroom in Mooirivier
Pieter Grimbeek, 'n plaaslike boer, vertel wat hy vanoggend waargeneem het en hoe die rou riool 'n groot probleem vir die plaaslike ekologie is.
Riool het vanoggend (Donderdag, 20 Oktober) op die hoek van Chris Hani en Govan Mbeki vanuit ‘n pyp in die Mooirivier gestroom. Dit is nog onseker wat die presiese oorsaak van die rioolstorting is.
Pieter Grimbeek, ‘n plaaslike boer, vertel wat hy vanoggend waargeneem het en hoe die rou riool ‘n groot probleem vir die plaaslike ekologie is.
Kyk die video hier:

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



