Local newsNewsNews
Motorfietsklub wys barmhartigheid vir Amelia Nasorgsentrum
Brotherhood Motorfietsklub het as deel van hul liefdadigheidsprojek betrokke geraak by Amelia Nasorgsentrum
Die Brotherhood Motorfietsklub het op Sondag, 16 Oktober, ‘n groot verskil in die dag van inwoners van Amelia Nasorgsentrum gemaak met hulle teenwoordigheid.
Brotherhood het as deel van hul liefdadigheidsprojek betrokke geraak by Amelia Nasorgsentrum. Almal het die dag saam baie geniet van smaaklike worsbroodjies braai tot saam vriendskaplike netbal speel.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!




