Local newsNewsNews

Foto’s: Potch Buiteklub se gholfbaan vol reënwater

Rico Leijenaar (17) het lugfoto's geneem om die hoeveelheid reën te wys wat op die gholfbaan neergedaal het.

Die afgelope week se reënbui het veroorsaak dat groot gedeeltes van die Potchefstroom Buiteklub se gholfbaan vol water was.

Rico Leijenaar (17), ‘n graad 11-leerder van Potchefstroom Gimnasium het lugfoto’s met ‘n DJI mini 2 drone op Vrydag, 11 November geneem.

Daar het ongeveer 100mm reën in Bailliepark die afgelope paar dae neergedaal.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button