'n Gedeelte van die MooiRivier Mall se parkeerarea by een van die ingange is tans weer vloeding gesluit. Foto: Wouter Pienaar
‘n Gedeelte van die MooiRivier Mall se parkeerarea (aan die kant van Absa), is tans afgesper weens vloedwater. Hierdie area is tans toegemaak aangesien die watervlak te hoog is vir motoriste om veilig deur te ry.
Die rede vir die oortollige water is omdat die stormwatersisteem by die hooflyn geblok is.
Video: Wouter Pienaar
Volgens Ryno Meiring, bemarkingsbestuurder van die MooiRivier Mall, is die onderdakparkering ook nog gesluit weens veiligheidsredes, maar noem daar daar geen waterskade is nie.
“Die situasie met die water is uit ons hande. Die publiek kan nog steeds die mall se ander parkeerareas gebruik,” het hy genoem.
Foto’s: Wouter Pienaar
Winkeltrollie beamptes kyk na die parkeerarea wat vol water is. Foto: Wouter Pienaar
‘n Gedeelte van die MooiRivier Mall se parkeerarea by een van die ingange is tans weer vloeding gesluit. Foto: Wouter Pienaar
‘n Gedeelte van die MooiRivier Mall se parkeerarea by een van die ingange is tans weer vloeding gesluit. Foto: Wouter Pienaar
Die Mooirivier vloei nog sterk tans.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.