Local newsNewsNews

Mini-substasie brand: Krag weer herstel

Inwoners in Vanderhoffpark het vir 'n uur nie krag gehad nie weens die ontploffing.

‘n Mini-substasie op die hoek van Humperdinck en Strausslaan in Vanderhoffpark het vanmiddag aan die brand geslaan.

Dit het gebeur net na die krag na beurtkrag ongeveer 16:15 aangeskakel is.

 

Die munisipaliteit se tegniese dienste-afdeling is uitgestuur na die toneel. Die krag is ongeveer 10 minute gelede weer herstel.

Die brandweer was ook op die toneel om seker te maak dat daar nie ‘n brandgevaar is nie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button