Local newsNewsNews

Neem ‘n virtuele toer van November se vloed

Beeldmateriaal en lugfoto's kan hier gekyk word rakende die omvang van die vloed.

In die week van 10-14 November vanjaar het ‘n enorme hoeveelheid reën vir groot gedeeltes van Potchefstroom laat vloed.

Die Boskop, Klerkskraal en Potchefstroomdam het oorgeloop en veroorsaak dat die Mooirivier ongeveer 45-50 kubieke meter gestrek het.

Neem ‘n virtuele toer van November se vloed in Potchefstroom hier: 

Die Potchefstroom Buiteklub se gholfbaan was vol water sowel as verskeie buurte in Oewersig en die Heilige Akker. Die NWU se sportgronde se sokkerveld was ook toe onder die water.

CFD Productions het ‘n interaktiewe virtuele toer van die vloed geskep wat die impak van die vloed illustreer.

Neem ‘n virtuele toer van November se vloed in Potchefstroom hier: 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button